Pay yourself first | July 2014
 
   INHOUDSOPGAWE
 

 
   
     
   
     
   
     
   
     
 
 
  LIBERTY
  KLEINHANDELNUUSBRIEF
 

Terwyl Duitsland sy triomf in die 2014 FIFA Wêreldbekertoernooi op die veld gevier het, is die land se kanselier, Angela Merkel, ten aanskoue van die wêreld deur die Brasiliaanse president, Dilma Rousseff, gelukgewens.
 
 
 
  Geld en
  emosies
 

Vroue is geneig om meer angstig te raak wanneer dit by geld kom en dié vrees is nie noodwendig irrasioneel nie: hulle word deur ‘n totaal ander stel finansiële uitdagings as mans in die gesig gestaar, wat beteken dat hul finansiële oplossings ook anders moet wees.
 
 
 
  Word
  gesond
 

‘n Oorsiglys om jou te help om fisiek en finansieel gesond te bly vir elke fase van jou lewe.
 
 
 
  Die toerisme-bonanza
  
 

Stanlib se ekonoom Kevin Lings bekyk die groei van Suid-Afrika se toerisme sedert die Wêreldbeker van 2010.
 
 
 
  Wanneer nie net jou
  finansies jou onderkry nie
 

Ondanks die feit dat een uit vier vroue aan depressie ly, word dit grootliks nie gediagnoseer nie, vanweë die maatskaplike stigma wat daaraan kleef. Liberty se mediese adviseur, dr Philippa Peil, help om ’n onderskeid te tref tussen ’n slegte dag en ’n werklike probleem waarvoor jy vir hulp moet aanklop.
 
 
 
  Bykomende
  inligting
 

 
 
Weeklikse ekonomiese nuus
The Weekly Focus lewer kommentaar op markte, ekonomieë en beleggings en word saamgestel deur Paul Hansen en Kevin Lings van STANLIB. Jy kan elke Dinsdag oor die jongste ontwikkelinge lees deur die skakel te volg op: www.liberty.co.za.

Beleggingsportefeulje-nuusflitse
Beleggingsportefeuljes wat Liberty aanbied: prestasie, risiko-profiele, batetoewysing.

Aanlyn-polishouersdiens
Laai belastingsertifikate af, besigtig poliswaardes en ander inligting, bring jou besonderhede op datum.