Pay yourself first | July 2014
Die tye word al hoe moeiliker vir huishoudings. Nie alleen styg ons maandelikse rekeninge saam met die inflasiekoers nie, maar daar is nou ook sprake van moontlike rentekoersverhogings. Voedselpryse het in die afgelope jaar met byna 10 persent gestyg en dié van petrol met meer as 14 persent. Hoe kan ons eers praat oor ’n Spaarmaand in ’n omgewing waarbinne die meeste huishoudings sukkel om kop bo water te hou?

Die onbetwisbare ding van spaargeld is egter dat huishoudings daarsonder erg sukkel om werklike rykdom bymekaar te maak. Oor die afgelope tien jaar sou ’n belegging in die JSE jou spaargeld met tot 400 persent laat styg het, en dit ten tyde van een van die ergste aandelemark-ineenstortings in die geskiedenis.

Selfs al sou jy inflasie in ag geneem het, sou jou rykdom in vandag se waarde met meer as 200 persent gestyg het. Ongeag van hoeveel ekstra ure jy weekliks werk, sou jy nooit so hard soos jou geld kon werk om jou rykdom te laat groei nie. Dit is nie maklik nie, maar begin deur jouself as ’t ware eerste te betaal.
 
 
 
  OPVOEDING VIR ONS JEUG
 

 
   
     
   
     
   
     
   
     
   
 
 
  Pynlose strategieË om
  spaargeld te bou
 

Hoe om jou spaargeld ‘n hupstoot te gee sonder om jou begroting te benadeel.
 
 
 
  Geld
  vir niks
 

Hoekom R60 000 wat oor ‘n tydperk van 10 jaar gespaar word, oor ‘n tydperk van 25 jaar meer as R150 000 werd kan wees.
 
 
 
  Gratis
  lewensdekking
 

As jy pasgetroud is, ‘n nuwe baba het of pas huisgekoop het, kan ons vanjaar instaan vir jou lewensdekking..
 
 
 
  Is dit tyd om jouself uit
  die mark uit te verkoop?
 

Paul Hansen, direkteur van kleinhandelbelegging by STANLIB verduidelik dat, hoewel daar goeie redes is waarom die JSE voortbeur, dit dalk tyd geword het om van jou geld uit die mark te haal.
 
 
 
  Wanneer siekte meer
  as net 'mansgriep' is
 

Andrew Edwards, Hoofbeampte by Liberty se Mediese Skema bespreek die vyf siektesoestande wat vir die meeste sterftes by mans verantwoordelik is, en hoe ‘n mens hulle kan voorkom.
 
 
 
  Bykomende
  inligting
 

 
 
Weeklikse ekonomiese nuus
The Weekly Focus lewer kommentaar op markte, ekonomieë en beleggings en word saamgestel deur Paul Hansen en Kevin Lings van STANLIB. Jy kan elke Dinsdag oor die jongste ontwikkelinge lees deur die skakel te volg op: www.liberty.co.za.

Beleggingsportefeulje-nuusflitse
Beleggingsportefeuljes wat Liberty aanbied: prestasie, risiko-profiele, batetoewysing.

Aanlyn-polishouersdiens
Laai belastingsertifikate af, besigtig poliswaardes en ander inligting, bring jou besonderhede op datum.