Vier, ontspan en vernuwe
Januarie 2018
Liberty Nuusbrief
Lees dié nuusbrief in Engels
Waarom jy ʼn blaaskans verdien voordat 2018 begin

Die feesseisoen is ʼn tyd om fees te vier, te ontspan en te vernuwe, en ons wens jou en jou geliefdes ʼn voorspoedige en gelukkige nuwe jaar toe. Aangesien hierdie ons laaste nuusbrief vir 2017 is, het ons dit bondig gehou, in die vooruitsig op 2018.

Ons deel waarom jy meer geld moet spandeer om die lewe te geniet, en gee wenke hoe om te beplan vir skoolfooie. Ons sal dit waardeer indien jy ʼn paar minute sal afstaan om ons meningspeiling te voltooi, sodat ons kan verseker dat die inhoud van ons nuusbrief tersaaklik bly vir al ons lesers.
Vakansie Omkostes

Waarom dit vir jou goed kan wees om geld op ʼn vakansie te spandeer.

Om geld op ervarings te spandeer maak jou nie net gelukkiger nie, maar is beter waarde vir geld, aldus ʼn professor in sielkunde.

Lees meer...
Opvoeding

Wat om in jou onderwysbegroting in te sluit

Onderwys is duur en kan beduidende druk op ons begrotings plaas. Hier volg onontbeerlike wenke oor hoe om vir onderwyskoste in 2018 en daarna voorsiening te maak.

Lees meer...
Liberty Meningspeiling

Jou mening is belangrik

Die uiters waardevolle terugvoering wat ons van julle, ons lesers, ontvang het, het ons gehelp om ʼn nuusbrief te lewer wat vir julle ter sake is. Gee jou mening en jy wen dalk ʼn prys ter waarde van R1 500!

Lees meer...

U terugvoering is vir ons belangrik – gesels met ons!

Dankie vir die terugvoer wat ons tot dusver op hierdie nuusbriewe ontvang het. U kommentaar en voorstelle help ons om u van toepaslike inligting te voorsien om u geldsake te beplan en te bestuur.

Gaan asseblief daarmee voort om met ons te gesels en te laat weet wat u dink. U kan opmerkings per e-pos stuur aan [email protected].

Email
Facebook
Twitter
Website

Teken Uit | Deel | Kontak Ons | Liberty.co.za

Die inligting vervat in hierdie kommunikasie, aanhangsels inkluis, moet nie as advies beskou word in terme van die FATD-wet nie, aangesien die skrywer nòg 'n aangestelde verteenwoordiger van Liberty, nòg 'n gelisensieerde diensteverskaffer is soos beskryf in die FATD. Raadpleeg asseblief u finansiële adviseur indien u advies van 'n finansiële aard en/of tussentydse dienste verlang.