Kry jou finansiële sake in orde
Desember 2017
Liberty Nuusbrief
Lees dié nuusbrief in Engels
Posisioneer jouself vir finansiële sukses in 2018

Namate ons die feesseisoen binnegaan, is dit die moeite werd om ʼn oomblik af te staan om jou finansies te beplan om jouself sodoende die grootste kans op finansiële sukses in 2018 te gee. Tyd weg van die werk af is ook ʼn geleentheid om jou finansiële administrasie in orde te kry, sodat jy die jaar kan begin met al die los stukke papier waar jy dit kan vind, wanneer jy dit nodig kry.

Die nuus van Suid-Afrika se afgradering na rommelstatus behoort nie in 2018 in jou pad na finansiële sukses te staan ​​nie. Lees verder om vas te stel watter stappe jy nou kan neem om te verseker dat jy die dreigende finansiële storm weer gaan.
Geld Wenke

Kan jy ʼn 40-dae salaristjek bestuur?

ʼn Vroeg-Desember salaristjek vereis ʼn bietjie beplanning sodat jou geld nie opraak voordat jy die volgende kontant ontvang nie.

Lees meer...
Finansiële Advies

Die geheim van ʼn suksesvolle lewenslêer

Jy kan ʼn lewenslêer saamstel wat dit makliker maak om jou finansiële administrasie te bestuur.

Lees meer...
Jou Boedel

Moenie uit die graf regeer nie

Regsbemarkingsdeskundige, Geraldine Macpherson, deel haar ondervindings sodat jy algemene foute by die opstel van ʼn testament kan vermy en al die regte besluite kan neem.

Lees meer...
Beleggingsnuus

Staatsfinansies en jou beleggings


Ons vertel jou wat jy moet weet oor die meduimtermynbegroting en waarom weldeurdagte optrede ten opsigte van jou beleggings nou belangriker as ooit tevore is.

Lees meer...
Beleggings Feiteblaaie

Belegging en fondsprestasie


Hier bied ons die afgelope twee maande se beleggingsfeiteblaaie en fondsprestasie aan.

Klik hier...

 
Jou 2017

Dit is tyd om agteroor te sit en die jaar in oënskou te neem

Namate die jaar ten einde snel, is dit die ideale tyd om die afgelope jaar in oënskou te neem – en te bepaal wat was suksesvol en wat het misluk – sodat jy die nuwe jaar met selfvertoue en entoesiasme kan begin.

Lees meer...

U terugvoering is vir ons belangrik – gesels met ons!

Dankie vir die terugvoer wat ons tot dusver op hierdie nuusbriewe ontvang het. U kommentaar en voorstelle help ons om u van toepaslike inligting te voorsien om u geldsake te beplan en te bestuur.

Gaan asseblief daarmee voort om met ons te gesels en te laat weet wat u dink. U kan opmerkings per e-pos stuur aan [email protected].

Email
Facebook
Twitter
Website

Teken Uit | Deel | Kontak Ons | Liberty.co.za

Die inligting vervat in hierdie kommunikasie, aanhangsels inkluis, moet nie as advies beskou word in terme van die FATD-wet nie, aangesien die skrywer nòg 'n aangestelde verteenwoordiger van Liberty, nòg 'n gelisensieerde diensteverskaffer is soos beskryf in die FATD. Raadpleeg asseblief u finansiële adviseur indien u advies van 'n finansiële aard en/of tussentydse dienste verlang.