Liberty Nuusbrief September 2017 Ons vier moed en veerkragtigheid
Read this newsletter in English
Herdenk 60 jaar van Liberty tydens Erfenismaand

 

Terwyl ons hierdie maand Suid-Afrika se erfenis herdenk – en ons vermoë om uitdagings die hoof te bied – gedenk ons ook die feit dat Liberty 60 jaar gelede deur die jonk en moedige 26-jarige Donald Gordon gestig is, ʼn maatskappy wat gegroei het om een van Suid-Afrika se toonaangewende lewensversekeringsmaatskappye te word.

 

Leefstyl
 
Vier Suid-Afrika se kulturele verskeidenheid
 
In Suid-Afrika koester ons ʼn verskeidenheid beskouings en tradisies. Met 11 amptelike tale, vereis dit dikwels baie geduld en respek in die werkplek, en selfs by die huis, om te leer om met mekaar saam te leef.
 
Lees meer...

U terugvoering is vir ons belangrik – gesels met ons!

Dankie vir die terugvoer wat ons tot dusver op hierdie nuusbriewe ontvang het. U kommentaar en voorstelle help ons om u van toepaslike inligting te voorsien om u geldsake te beplan en te bestuur.

Gaan asseblief daarmee voort om met ons te gesels en te laat weet wat u dink. U kan opmerkings per e-pos stuur aan [email protected]

Teken Uit | Deel | Kontak Ons | Liberty.co.za

Die inligting vervat in hierdie kommunikasie, aanhangsels inkluis, moet nie as advies beskou word in terme van die FATD-wet nie, aangesien die skrywer nòg 'n aangestelde verteenwoordiger van Liberty, nòg 'n gelisensieerde diensteverskaffer is soos beskryf in die FATD. Raadpleeg asseblief u finansiële adviseur indien u advies van 'n finansiële aard en/of tussentydse dienste verlang.