Liberty Nuusbrief Augustus 2017 Verdienste, beskerming en die groei van welvaart
Read this newsletter in English
Drie pilare van
finansiële sukses

 

Voordat ons die Augustus-uitgawe – wat fokus op die drie pilare van finansiële sukses (verdienste, beskerming en die groei van welvaart) – lees, verpoos vir ʼn wyle om die ruggraat van ons samelewing – die Suid-Afrikaanse vrou – te eer. Hierdie kragtige steunpilare is steeds die versorgers van ons nasie.

 

Dit is bemoedigend om te sien dat vroue deesdae ʼn al meer deurslaggewende rol in die finansiële sukses van Suid-Afrikaanse huishoudings speel. Tydens hierdie Vrouemaand wil Liberty al ons vrouekliënte aanmoedig om hul ingebore krag en moed te gebruik om die finansiële steunpilare van hul gesinne te word.

Leefstyl
 
Balans is belangrik!
 
Met al meer vroue wat tot die arbeidsmark toetree, word huishoudelike verantwoordelikhede tussen mans en vroue verdeel. Mans en pa’s neem verantwoordelikheid vir al meer huishoudelike take en opvoedings-verantwoordelikhede as ooit tevore. Dit kan tot konflik lei.
 
Lees meer...

U terugvoering is vir ons belangrik – gesels met ons!

Dankie vir die terugvoer wat ons tot dusver op hierdie nuusbriewe ontvang het. U kommentaar en voorstelle help ons om u van toepaslike inligting te voorsien om u geldsake te beplan en te bestuur.

Gaan asseblief daarmee voort om met ons te gesels en te laat weet wat u dink. U kan opmerkings per e-pos stuur aan [email protected]

Teken Uit | Deel | Kontak Ons | Liberty.co.za

Die inligting vervat in hierdie kommunikasie, aanhangsels inkluis, moet nie as advies beskou word in terme van die FATD-wet nie, aangesien die skrywer nòg 'n aangestelde verteenwoordiger van Liberty, nòg 'n gelisensieerde diensteverskaffer is soos beskryf in die FATD. Raadpleeg asseblief u finansiële adviseur indien u advies van 'n finansiële aard en/of tussentydse dienste verlang.