Liberty Nuusbrief Junie 2017 Skep 'n erfenis van welvaart
Read this newsletter in English
Hoe om ʼn erfenis van welvaart aan jou familie na te laat

 

Ongeag of jy ʼn jong presteerder is wat beoog om jou eerste belegging te maak, ʼn ouer is wat bekommerd is dat jou kind dalk nooit finansieel verantwoordelik sal raak nie, of ʼn grootouer is wat ʼn erfenis wil nalaat, hierdie maand fokus ons daarop om jou en jou familie te help om ʼn erfenis van welvaart aan komende geslagte na te laat.
Gesondheid
 
Wees ʼn man van daad en maak ʼn afspraak by die dokter
 
Niemand geniet ʼn doktersafspraak nie, maar navorsing dui daarop dat mans minder geneig is as vroue om tyd te maak om hul algemene praktisyn te besoek en dat dit hulle kan ontneem van die hulp wat hulle nodig het.
 
Lees meer...

U terugvoering is vir ons belangrik – gesels met ons!

Dankie vir die terugvoer wat ons tot dusver op hierdie nuusbriewe ontvang het. U kommentaar en voorstelle help ons om u van toepaslike inligting te voorsien om u geldsake te beplan en te bestuur.

Gaan asseblief daarmee voort om met ons te gesels en te laat weet wat u dink. U kan opmerkings per e-pos stuur aan [email protected]

Teken Uit | Deel | Kontak Ons | Liberty.co.za

Die inligting vervat in hierdie kommunikasie, aanhangsels inkluis, moet nie as advies beskou word in terme van die FATD-wet nie, aangesien die skrywer nòg 'n aangestelde verteenwoordiger van Liberty, nòg 'n gelisensieerde diensteverskaffer is soos beskryf in die FATD. Raadpleeg asseblief u finansiële adviseur indien u advies van 'n finansiële aard en/of tussentydse dienste verlang.