Liberty Nuusbrief April 2017 Die impak wat die nuwe belastingregulasies op jou beleggings het
Read this newsletter in English
Die belastinggaarder het 'n oog op jou beleggings
Jy het seker die nuus oor die 2017-begrotingstoespraak gelees, maar besef jy die impak wat die nuwe belastingregulasies op jou beleggings in trusts het? Trusts het ál minder aanloklik geraak as ʼn boedelbeplanningswerktuig, terwyl belastingdoeltreffende spaarprodukte meer belangrik geraak het as deel van ʼn holistiese finansiële plan. Hoër belasting op beleggings beïnvloed ook afgetredenes wat op hul kapitaal leef en ons moedig ons afgetrede kliënte aan om hulle aftree-inkomste te hersien.
Leefstyl
 
Vertraag te veel doelwitte jou pas?
 
Ongeag of jou doelwitte om gesondheid, werk, finansiële of persoonlike groei sentreer, dit is belangrik om te verseker dat hulle beide haalbaar en realisties is.
 
Lees meer...

U terugvoering is vir ons belangrik – gesels met ons!

Dankie vir die terugvoer wat ons tot dusver op hierdie nuusbriewe ontvang het. U kommentaar en voorstelle help ons om u van toepaslike inligting te voorsien om u geldsake te beplan en te bestuur.

Gaan asseblief daarmee voort om met ons te gesels en te laat weet wat u dink. U kan opmerkings per e-pos stuur aan [email protected]

Teken Uit | Deel | Kontak Ons | Liberty.co.za

Die inligting vervat in hierdie kommunikasie, aanhangsels inkluis, moet nie as advies beskou word in terme van die FATD-wet nie, aangesien die skrywer nòg 'n aangestelde verteenwoordiger van Liberty, nòg 'n gelisensieerde diensteverskaffer is soos beskryf in die FATD. Raadpleeg asseblief u finansiële adviseur indien u advies van 'n finansiële aard en/of tussentydse dienste verlang.