Begin jou Kersinkopies nou en versprei die uitgawes

Ons gee ʼn paar wenke hoe om finansiële skade oor die feestyd te beperk deur ʼn spanderingsplan op te stel.

+ deel via epos | + deel via Facebook | + deel via Twitter | + deel via Linked In

Hier volg ʼn skrikwekkende gedagte, Kersfees is oor minder as twee maande! Inkopies wat op die nippertjie gedoen word, eindig gewoonlik rampspoedig, maar ʼn bietjie slim finansiële beplanning kan help.

Jaarliks pak kleinhandelaars die Kersversierings vroeër en vroeër uit, totdat ons sien hoe Kersvader met Halloween-pampoene om ʼn plekkie stoei. Dit gee ook die geleentheid om Kersinkopies vroegtydig te begin doen, wat ons in staat stel om die uitgawes oor ʼn paar maande te versprei. Jy kan ook ʼn voorraad niebederfbare goed soos die alomteenwoordige Quality Street en Kerskoeke, sowel as enige vakansiedekor, opbou.

Die belangrikste aspek is nietemin om ʼn plan te hê, anders versprei jy net die oorspandering.

1. Stel ʼn begroting op: Besluit hoeveel jy die jaar gaan spandeer en hoeveel daarvan aan geskenke sal wees. Die goeie nuus is dat almal finansiële druk ervaar en dat niemand duur geskenke behoort te verwag nie. Ten opsigte van inspirasie – onthou dat die meeste mense beperkte begrotings het, dus sal praktiese geskenke soos klere altyd waardeer word. Dink aan kleiner luukshede wat mense in die moeilike tye opgehou het om vir hulself te koop.

2. Neem ʼn gesinsbesluit: Nader aan die tyd is mense geneig om meegesleur te raak in die gees van die feestyd en perspektief te verloor, dus is ʼn maand of twee voor Kersfees die beste tyd om as gesin saam te besluit oor beperkings op geskenke. Byvoorbeeld, doen hierdie jaar ʼn Geheime Kersvader en trek die name van elke gesinslid uit ʼn hoed. Jy koop een geskenk van ʼn sekere waarde vir die persoon wie se naam jy getrek het. Alternatiewelik kan julle ʼn prysbeperking op geskenke plaas of ooreenkom om tuisgemaakte geskenke te gee. Sommige gesinne gee slegs vir die kinders geskenke.

3. Los die bankkaarte tuis: Doen altyd inkopies met ʼn lysie, sodat jy nie op die ou end oorspandeer nie. Los die kaarte tuis aangesien die versoeking om dit vir nienoodsaaklike aankope te gebruik dalk te groot kan wees. Besluit hoeveel jy op geskenke gaan spandeer, trek die kontant en bly by dié begroting.

4. Eet tuis: Eet altyd voordat jy gaan inkopies doen! Navorsing toon dat dit makliker is om minder te spandeer wanneer ons ʼn vol maag het. Jy sal ook minder geneig wees om geld by die koskiosks uit te gee indien jy eet voordat jy die winkelsentrum besoek.

5. Koop uit die huis: Aanlyn inkopies is ʼn wonderlike manier om die Kersfees-stormloop te vermy en jy sal ook meer geneig wees om by jou geskenklysie te hou. Met aanlyn inkopies kan jy pryse vergelyk en die meeste plekke lewer tuis af. Besoek webwerwe soos www.takealot.com of www.spree.com vir geskenke en Pick n Pay of Woolworths vir kruideniersware.

6. Laat jou lojaliteit vir jou werk: Inkopies aan die einde van die jaar is ook die ideale manier om jou lojaliteitsbelonings te gebruik en geld te spaar.

Wat gaan met jou Own your Life Rewards gebeur?

Indien jy ʼn lid is van die Own your Life Rewards-program, het jy waarskynlik reeds kennis gekry dat die program uitgefaseer word en dat dit binne ʼn jaar, op 31 Maart 2017, gestaak word.

Vir meer inligting in dié verband, kontak gerus u finansiële adviseur of besoek: www.ownyourliferewards.co.za.

Jou Gesondheid   Beleggings Nuus   Aftrede   Belasting Nuus

Onthou, ja onthou die
maand Movember!
Markopbrengs sonder die risiko Die mylpaal is bereik: Dinge wat ek ná 50 ontdek het Nuwe belastingvoorstelle sal finansiële beplanning van gades affekteer

Suid-Afrikaanse mans het ʼn 1 uit 27 leeftydrisiko vir prostaatkanker, en tans is dié kanker verantwoordelik vir 17,5% van kankerdiagnoses in Suid-Afrika. Lees hier meer oor die belangrike aspekte wat jy in ag behoort te neem.

Met bykomende aftreejare om te finansier, sal ons beleggingskeuses minder konserwatief met meer blootstelling aan groeibates moet wees. Bold, Liberty se innoverende lewende annuïteit, stel jou na-aftrede fondse in staat om te baat by groei in die mark, terwyl die risiko’s van die mark beperk word.

Die werklikheid van ʼn lang lewe is dat 50 nie meer ʼn hanetreetjie van aftrede is nie, maar eerder die begin van die tweede deel van ons lewens. Finansiële Beplanner, Phillip Kassel, deel sy ervaring nadat hy die “groot 50” bereik het.

Liberty se Regsbemarkingsdeskundige, Geraldine Macpherson, werp lig op die implikasies van die Davis-belastingkomitee se aanbevelings ten opsigte van jou boedelbeplanning en waarom jy dié aanbevelings in ag behoort te neem wanneer jy beleggings- en versekeringsbesluite neem.

Lees meer... Lees meer... Lees meer... Lees meer...
Het U 'n vraag? Ons is hier vir jou!

Dankie vir die terugvoer wat ons tot dusver op hierdie nuusbriewe ontvang het. U kommentaar en voorstelle sal ons help om U van toepaslike inligting te voorsien om U geldsake te beplan en te bestuur. Gaan asseblief daarmee voort om ons te kontak en te laat weet wat U dink.

Die inligting vervat in hierdie kommunikasie, aanhangsels inkluis, moet nie as advies beskou word in terme van die FATD-wet nie, aangesien die skrywer nòg 'n aangestelde verteenwoordiger van Liberty, nòg 'n gelisensieerde diensteverskaffer is soos beskryf in die FATD. Raadpleeg asseblief u finansiële adviseur indien u advies van 'n finansiële aard en/of tussentydse dienste verlang.

Besoek die Liberty Webtuiste
Lees vorige Liberty Nuusbriewe
Kontak Ons

Verander my besonderhede

Onthou Movember Markopbrengs sonder die risiko Wat ek ná 50
ontdek het
Nuwe belastingvoorstelle

Die inligting vervat in hierdie kommunikasie, aanhangsels inkluis, moet nie as advies beskou word in terme van die FATD-wet nie, aangesien die skrywer nòg 'n aangestelde verteenwoordiger van Liberty, nòg 'n gelisensieerde diensteverskaffer is soos beskryf in die FATD. Raadpleeg asseblief u finansiële adviseur indien u advies van 'n finansiële aard en/of tussentydse dienste verlang. Besoek die Liberty Webtuiste
Lees vorige Liberty Nuusbriewe
Kontak Ons

Verander my besonderhede
Besoek die Liberty Webtuiste
Kontak Ons
Read this article in English
 
Begin jou Kersinkopies nou en versprei
die uitgawes

Ons gee ʼn paar wenke hoe om finansiële skade oor die feestyd te beperk deur ʼn spanderingsplan op te stel.

+ deel via epos | + deel via Facebook
+ deel via Twitter | + deel via Linked In

Hier volg ʼn skrikwekkende gedagte, Kersfees is oor minder as twee maande! Inkopies wat op die nippertjie gedoen word, eindig gewoonlik rampspoedig, maar ʼn bietjie slim finansiële beplanning kan help.

Jaarliks pak kleinhandelaars die Kersversierings vroeër en vroeër uit, totdat ons sien hoe Kersvader met Halloween-pampoene om ʼn plekkie stoei. Dit gee ook die geleentheid om Kersinkopies vroegtydig te begin doen, wat ons in staat stel om die uitgawes oor ʼn paar maande te versprei. Jy kan ook ʼn voorraad niebederfbare goed soos die alomteenwoordige Quality Street en Kerskoeke, sowel as enige vakansiedekor, opbou.

Die belangrikste aspek is nietemin om ʼn plan te hê, anders versprei jy net die oorspandering.

1. Stel ʼn begroting op: Besluit hoeveel jy die jaar gaan spandeer en hoeveel daarvan aan geskenke sal wees. Die goeie nuus is dat almal finansiële druk ervaar en dat niemand duur geskenke behoort te verwag nie. Ten opsigte van inspirasie – onthou dat die meeste mense beperkte begrotings het, dus sal praktiese geskenke soos klere altyd waardeer word. Dink aan kleiner luukshede wat mense in die moeilike tye opgehou het om vir hulself te koop.

2. Neem ʼn gesinsbesluit: Nader aan die tyd is mense geneig om meegesleur te raak in die gees van die feestyd en perspektief te verloor, dus is ʼn maand of twee voor Kersfees die beste tyd om as gesin saam te besluit oor beperkings op geskenke. Byvoorbeeld, doen hierdie jaar ʼn Geheime Kersvader en trek die name van elke gesinslid uit ʼn hoed. Jy koop een geskenk van ʼn sekere waarde vir die persoon wie se naam jy getrek het. Alternatiewelik kan julle ʼn prysbeperking op geskenke plaas of ooreenkom om tuisgemaakte geskenke te gee. Sommige gesinne gee slegs vir die kinders geskenke.

3. Los die bankkaarte tuis: Doen altyd inkopies met ʼn lysie, sodat jy nie op die ou end oorspandeer nie. Los die kaarte tuis aangesien die versoeking om dit vir nienoodsaaklike aankope te gebruik dalk te groot kan wees. Besluit hoeveel jy op geskenke gaan spandeer, trek die kontant en bly by dié begroting.

4. Eet tuis: Eet altyd voordat jy gaan inkopies doen! Navorsing toon dat dit makliker is om minder te spandeer wanneer ons ʼn vol maag het. Jy sal ook minder geneig wees om geld by die koskiosks uit te gee indien jy eet voordat jy die winkelsentrum besoek.

5. Koop uit die huis: Aanlyn inkopies is ʼn wonderlike manier om die Kersfees-stormloop te vermy en jy sal ook meer geneig wees om by jou geskenklysie te hou. Met aanlyn inkopies kan jy pryse vergelyk en die meeste plekke lewer tuis af. Besoek webwerwe soos www.takealot.com of www.spree.com vir geskenke en Pick n Pay of Woolworths vir kruideniersware.

6. Laat jou lojaliteit vir jou werk: Inkopies aan die einde van die jaar is ook die ideale manier om jou lojaliteitsbelonings te gebruik en geld te spaar.

Wat gaan met jou Own your Life Rewards gebeur?

Indien jy ʼn lid is van die Own your Life Rewards-program, het jy waarskynlik reeds kennis gekry dat die program uitgefaseer word en dat dit binne ʼn jaar, op 31 Maart 2017, gestaak word.

Vir meer inligting in dié verband, kontak gerus u finansiële adviseur of besoek: www.ownyourliferewards.co.za.

Jou Gesondheid
Onthou, ja onthou die maand Movember!

Suid-Afrikaanse mans het ʼn 1 uit 27 leeftydrisiko vir prostaatkanker, en tans is dié kanker verantwoordelik vir 17,5% van kankerdiagnoses in Suid-Afrika. Lees hier meer oor die belangrike aspekte wat jy in ag behoort te neem.

Lees meer...
 
Beleggings Nuus
Markopbrengs sonder die risiko

Met bykomende aftreejare om te finansier, sal ons beleggingskeuses minder konserwatief met meer blootstelling aan groeibates moet wees. Bold, Liberty se innoverende lewende annuïteit, stel jou na-aftrede fondse in staat om te baat by groei in die mark, terwyl die risiko’s van die mark beperk word.

Lees meer...
 
Aftrede
Die mylpaal is bereik: Dinge wat ek ná 50 ontdek het

Die werklikheid van ʼn lang lewe is dat 50 nie meer ʼn hanetreetjie van aftrede is nie, maar eerder die begin van die tweede deel van ons lewens. Finansiële Beplanner, Phillip Kassel, deel sy ervaring nadat hy die “groot 50” bereik het.

Lees meer...
 
Belasting Nuus

Nuwe belastingvoorstelle sal finansiële beplanning van gades affekteer